Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek in Parys met ’n protesaksie saam met verskeie ander rolspelers opgeruk na die kantoor van die Ngwathe…
AfriForum het vandeesweek in Parys met ’n protesaksie saam met verskeie ander rolspelers opgeruk na die kantoor van die Ngwathe…
’n Wetsontwerp wat daarop gemik is om ’n Nasionale Waterhulpbron Infrastruktuur Agentskap (NWHIA) op die been te bring om waterinfrastruktuur…
AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het gister druk op die regering verskerp deur ’n petisie aan pres. Cyril…
Die boodskap by vandag se AfriForum-konferensie waar dié burgerregteorganisasie se jaarlikse plaasaanval en -moordverslag bekendgestel is, is dat die gewelddadigheid…
AfriForum is gereed om die stryd teen die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) en die instelling van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette…
Die bekragting van die wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is vandeesweek uit alle oorde gekritiseer en talle organisasies, politieke partye…
Sedert die Nasionale Raad van Provinsies op 2 Mei 2024 weergawe D van die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend…
Die boodskap by AfriForum se konferensie waar die regering se verskeie rassebeleide bespreek is, was duidelik swart ekonomiese bemagtiging (SEB)…
AfriForum Jeug het vandeesweek by die Departement van Onderwys protes aangeteken teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela). AfriForum en…
AfriForum en die organisasie se takke landwyd het weer eens moue opgerol om teen staatsverval en korrupsie te veg. Drie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing