AfriForum-strukture span saam om gemeenskappe te beveilig
Die AfriForum-tak in Benoni het op 29 Oktober 2021 ’n massapatrollie van stapel gestuur saam met ander rolspelers in Benoni…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 29 Oktober 2021 ’n massapatrollie van stapel gestuur saam met ander rolspelers in Benoni…
Die AfriForum-tak in Zeerust het in Oktober voortgegaan met die volhoubare skoonmaak van die Burger-monument. Die tak het in Mei…
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg, die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), lede van National Crime Assist (NCA), asook lede van die gemeenskap het op…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sal ’n breedvoerige verslag aan die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) lewer om kommer oor spesifieke kwessies tydens die…
Die AfriForum-tak in George het van 25 tot 29 Oktober 2021 verskeie projekte aangepak as deel van die organisasie se…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 27 Oktober 2021 gehelp om vyf verdagtes in hegtenis te neem nadat Kasselman-sekuriteitsdienste rolspelers…
Die AfriForum-tak in Coligny het in Oktober ’n vullisverwyderingsprojek in Voortrekkerstraat van stapel gestuur as deel van die organisasie se…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Oktober die stryd teen munisipale verval in hul dorp voortgesit deur deel te neem…
Dit was ’n besige week vir AfriForum. Vrywilligers het onbaatsugtig hul bydraes gelewer om ’n verskil te maak. Die AfriForum-takke…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering se lys met die beste en swakste munisipaliteite in Suid-Afrika wys watter…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing