AfriForum se Fichardtpark- en Wilgehof-buurtwag ontvang bloedingbeheeropleiding
Die patrolleerders van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte in Fichardtpark en Wilgehof het op 5 Februarie 2022 Stop the Bleed-opleiding by Critical…
Die patrolleerders van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte in Fichardtpark en Wilgehof het op 5 Februarie 2022 Stop the Bleed-opleiding by Critical…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het met kommer kennis geneem van Manzolwandle Investments (Edms.) Bpk. se nuutste aansoek om steenkool te myn…
Regter A.J. Mahlangu van die Noordwes Hooggeregshof het gister verlof tot appèl toegestaan nadat sy op 19 Mei 2021 bevind…
Die AfriForum-tak in Parys het op 29 Januarie 2022 altesaam 64 sakkies teer van ongeveer 1,6 ton gebruik om slaggate…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 28 en 29 Januarie 2022 behoorlik hul moue opgerol om die algehele beeld van…
Mense argumenteer gereeld dat hulle nie by probleme in hul dorpe sal ingryp nie omdat hulle reeds astronomies baie belasting…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 27 Januarie 2022 ’n nuwe bestuur aangewys uit die nominasies wat aanlyn van lede…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het in Januarie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die…
Die boodskap uit die afgelope naweek se jaarlikse AfriForum Jeugkongres wat in Pretoria gehou is, is duidelik dat die jeug…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die amaNdebele belangegroep Vulamehlo Kusile Organisasie (VUKO) het ’n veldtog van stapel gestuur om die korrekte…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing