Nuuskommentaar: Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys gaan onderwyskrisis net vererger
Suid-Afrikaanse onderwys is al jare lank in ’n krisis. In 2019 het die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) gewaarsku dat die…
Suid-Afrikaanse onderwys is al jare lank in ’n krisis. In 2019 het die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) gewaarsku dat die…
Die AfriForum-tak in Apiesrivier in Pretoria het op 24 Februarie 2022 vergader om die tak se bestuur te reorganiseer. Die…
AfriForum verwelkom die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om Eskom se elektrisiteitsverhoging vir die 2022/2023-boekjaar met slegs…
Die AfriForum-buurtwag in Langenhovenpark, Bloemfontein, het op 16 Februarie 2022 vermeende kabeldiewe vasgetrek en gearresteer. Dit volg nadat die Langenhovenpark-buurtwag op…
Gavin Donnolly, ’n jarelange vriend van Celeste Gouws, het vandag in die Streekhof in Somerset-Oos getuig in die verhoor van…
Pas ná Internasionale Moedertaaldag het die burgerregteorganisasie AfriForum ’n belangrike oorwinning vir Afrikaans behaal wat die registrasie van ’n sielkundestudent…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 21 Februarie by die Laerskool Florida besoek afgelê. Hierdie veldtog dien as bewusmaking…
AfriForum se Groter Moot-tak het op 19 Februarie hande gevat met die gemeenskap en die spruit by 24ste Laan tussen…
Internasionale Moedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier. Daar is op dié datum besluit om onder meer hulde te…
AfriForum het een van sy bedrywigste weke in die howe gehad met die haatspraak-saak teen Julius Malema en die EFF…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing