Mafube verloor appèlaansoek; inwoners moet dienste kry
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit het op 28 Februarie 2022 vir ’n tweede keer in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein verloor…
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit het op 28 Februarie 2022 vir ’n tweede keer in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein verloor…
Die AfriForum-tak in Pongola het onlangs begin om die plaaslike vliegveld op te knap, nadat die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit nie…
Borgtog is vandag uiteindelik aan die boer van Dundee, Garth Simpson, toegestaan nadat AfriForum se regspan Simpson met sy appèl…
Borgtog is vandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg toegestaan aan Garth Simpson (68), die boer van Dundee in KwaZulu-Natal wat…
Sandra de Villiers, die suster van Jaco Stols, een van die 144 slagoffers in die berugte Life Esidimeni-tragedie, het vandag…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het hul saak in die verhoor van Celeste Gouws, verkragtingslagoffer van Somerset-Oos, verlede week afgesluit nadat verskeie…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 en 26 Februarie ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog….
Die AfriForum-tak in Bethlehem het hande gevat met plaaslike sakeondernemings om weer hoop te skep en ’n verskil te maak…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 28 Februarie by die Laerskool Brits besoek afgelê. Hierdie veldtog dien as bewusmaking…
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan die howe nader om ’n dringende interdik te bekom om die regering te verhoed om ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing