Gesteelde Eskom-kabels teruggevind
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 13 Maart gesteelde kabels van Eskom in ’n veld in Bultfontein, noord van Pretoria, teruggevind….
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 13 Maart gesteelde kabels van Eskom in ’n veld in Bultfontein, noord van Pretoria, teruggevind….
AfriForum se Hessequa-tak het op 10 en 11 Maart 2022 ’n veiligheidsaand en sakeontbyt aangebied. Toekennings vir uitnemendheid en onbaatsugtige…
AfriForum se Groter-Moot-buurtwag het op 10 Maart 2022 ’n sigbaarheidspatrollie gehou toe alarms ongeveer 02:00 Vrydagoggend in die buurt afgegaan…
AfriForum se veiligheidsnetwerke in die Mooirivier het in Februarie weereens ’n reuse bydrae in die dorpe en omliggende gebiede gelewer….
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het sedert Januarie tot nou ’n aantal slaggate in twee belangrike paaie in die dorp gevul….
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het in ’n skrywe aan adv. Shamila Batohi, die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), vordering versoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 Maart die Laerskool Fairland in Randburg besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking…
Vinnig of stadig, jonk of oud, almal is welkom by die #VirHoop-gemeenskapsdag wat AfriForum Sport, Helpende Hand en die VlokSkop…
Die AfriForum-tak in Springs het op 8 Maart nuwe toerusting aangekoop om die algehele netheid van hierdie stad te verbeter….
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het ’n besige maand agter die rug en het in daartoe bygedra dat die misdaadsyfers in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing