AfriForum-tak in Heilbron verfraai dorp
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 April die park langs die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit skoongemaak, sowel as die area…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 April die park langs die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit skoongemaak, sowel as die area…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 23 en 24 April verskeie areas van die dorp skoongemaak. Daar was hoofsaaklik gefokus…
Die AfriForum-buurtwag in Fichardtpark, Bloemfontein, het op 23 April ondersteuning gebied nadat hulle ’n noodroep ontvang het van ’n persoon…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 en 21 April by die Laerskool Saamspan in Pretoria besoek afgelê. Dié…
Die AfriForum-tak in Richardsbaai het op 21 April voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) by die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit…
Die AfriForum-takke in KwaZulu-Natal het hul hande vol gehad met die onlangse oorstromings in dele van die provinsie, terwyl van…
Gemeenskapsveiligheid het vandeesmaand nog ’n hupstoot gekry met nog nege AfriForum-takbestuurslede wat suksesvolle hommeltuigopleiding in Orania ontvang het. Dit bring…
Die burgerregteorganisasie AfriForum versoek die Verenigde Nasies (VN) om die belangrikheid van gemeenskappe in die implementering van die 2030-agenda vir…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het gedurende die Paasnaweek verskeie gesteelde vee ter waarde van R20 000 teruggevind wat aan kleinhoewe-eienaars behoort. Saterdagaand…
AfriForum se Groter Moot-tak het oor die langnaweek ’n trekker vir hul tuinspan aangekoop wat ’n groot aanwins vir die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing