AfriForum se Edenvale-tak vul slaggate in Illiondale
Die AfriForum-tak in Edenvale aan die Oos-Rand het op 30 April reuseslaggate in Priceweg in Illiondale gevul. Die pad is…
Die AfriForum-tak in Edenvale aan die Oos-Rand het op 30 April reuseslaggate in Priceweg in Illiondale gevul. Die pad is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum herinner die publiek vandag daaraan dat die 30 dae-verlenging van die Covid-19-regulasies om middernag verstryk. Dit behels…
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 1 Mei 2022 hulle weeklikse spanoperasie gehou. Dié buurtwag bestaan uit ses spanne van…
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 28 April geborgde T-hemde by JJ van der Merwe Pre-Primêre Skool afgegee. “Ouers en…
Regter I. van Rhyn het laat gistermiddag in die Vrystaatse Hooggeregshof uitspraak gelewer dat die premier verplig word om die…
Die AfriForum-tak in Kempton Park het op 27 April die organisasie se heel eerste #mywoonbuurt-projek in die land geloods. Daar…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 April by Parkdene Primêr in George besoek afgelê. Dié veldtog dien as…
AfriForum se buurtwag in Vryburg het op 25 April ’n netwerk van buurtwagte ontplooi om die verdagtes agterna te sit…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 22 April ’n tweerigtingradiostelsel aan die provinsiale mediese nooddienste in die Vrystaat oorhandig. Dit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 April by die Hoërskool Calitzdorp, Gamka-Oos Primêr en Excelsior Primêr besoek afgelê….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing