Forum Nuus: Die Week se Blitsflits
Burgerregte het ’n hupstoot in die Wes-Kaap gekry met die stigting van die Kaapse Forum in die Moederstad en daar…
Burgerregte het ’n hupstoot in die Wes-Kaap gekry met die stigting van die Kaapse Forum in die Moederstad en daar…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het hul voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) by die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit ingedien. Hierdie…
AfriForum se Mooinooi-tak het op 30 April slaggate in dié dorp gevul nadat AfriForum menigte klagtes ontvang het oor die…
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 29 April opleiding in toneelhantering by Hennier Barnard ontvang. Die toneelhantering is aan verskeie…
Die AfriForum-tak in Witbank het gedurende April sy projek om die gebied rondom skole te beveilig, voortgesit. Die doelwit van…
Die AfriForum-tak in Edenvale aan die Oos-Rand het op 30 April reuseslaggate in Priceweg in Illiondale gevul. Die pad is…
Die burgerregteorganisasie AfriForum herinner die publiek vandag daaraan dat die 30 dae-verlenging van die Covid-19-regulasies om middernag verstryk. Dit behels…
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 1 Mei 2022 hulle weeklikse spanoperasie gehou. Dié buurtwag bestaan uit ses spanne van…
Die AfriForum-tak in Ermelo het op 28 April geborgde T-hemde by JJ van der Merwe Pre-Primêre Skool afgegee. “Ouers en…
Regter I. van Rhyn het laat gistermiddag in die Vrystaatse Hooggeregshof uitspraak gelewer dat die premier verplig word om die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing