AfriForum se Elliot-tak maak planne vir skoner dorp
| |

AfriForum se Elliot-tak maak planne vir skoner dorp

Die AfriForum-tak in Elliot het op 16 Mei in samewerking met Herman Coetzee, stigter van die We Love Somerset-projek, ’n gemeenskapsvergadering gehou oor hoe om die dorp se netheid te bevorder. Coetzee het in die vergadering uitgebrei oor die uitdagings in Elliot en inwoners se hulpeloosheid. Verder het hy verduidelik hoe die We Love Somerset-projek…

AfriForum besoek Lettie Fouché Skool in Bloemfontein met Besigheidsbytjies-entrepreneursopleiding
| |

AfriForum besoek Lettie Fouché Skool in Bloemfontein met Besigheidsbytjies-entrepreneursopleiding

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 17 Mei by die Lettie Fouché Skool in Bloemfontein besoek afgelê as deel van hierdie aanlyn entrepreneurskompetisie se bemarkingstoer en entrepreneursopleiding. AfriForum het reeds in 2019 die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie met groot sukses aangepak. Die kompetisie is intussen uitgebrei deur voorsiening te maak vir hoërskoolleerders wat ’n passie en kop…

Potchefstroom-tak behandel termietplaag by Totiushuismuseum
| |

Potchefstroom-tak behandel termietplaag by Totiushuismuseum

Die AfriForum-tak in Potchefstroom het onlangs daarvan bewus geword dat daar ’n geweldige termietplaag by die Totiushuismuseum in Potchefstroom is wat ernstige skade tot gevolg kan hê. Omdat die ou gebou baie houtafwerking het, het die tak geld bewillig om pesbeheerders te kry om die termiete uit te roei. Behandeling vir die reuse-termietnes is buite…

Jeffreysbaai-tak hou jaarvergadering en reorganiseer
| |

Jeffreysbaai-tak hou jaarvergadering en reorganiseer

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Mei in Jeffreysbaai hul algemene jaarvergadering gehou en hul takbestuur gereorganiseer. Die nuwe takbestuur bestaan uit Fred Vermaak (voorsitter), Tertius Lombaard (ondervoorsitter), Brits van den Berg (sekretaris), Paul Eloff (tesourier), Hayden Bailey (veiligheid), David du Raan (omgewingsake), Tarryn Singleton (jeug), Christie de Klerk (plaaslikeregeringsake) en Chris Lategan (bemarking en…

AfriForum doen ’n beroep op buitelandse media om die gevaar waarin Suid-Afrikaanse minderhede verkeer te erken, versterk sy #DieWêreldMoetWeet-veldtog
| |

AfriForum doen ’n beroep op buitelandse media om die gevaar waarin Suid-Afrikaanse minderhede verkeer te erken, versterk sy #DieWêreldMoetWeet-veldtog

Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het ’n beroep op internasionale media gedoen om te erken dat minderheidsgroepe in Suid-Afrika ernstig bedreig word deur diskriminerende beleide, gewelddadige plaasaanvalle en -moorde, grondbesettings en haatspraak. Dit volg nadat ’n storie getiteld “How Tucker Carlson Reshaped Fox News – and Became Trump’s Heir” onlangs in die New York Times gepubliseer…

Oorwinning: Munisipaliteit pleit skuldig op besoedelingsklagtes wat AfriForum gelê het
| |

Oorwinning: Munisipaliteit pleit skuldig op besoedelingsklagtes wat AfriForum gelê het

Themba Goba, die munisipale bestuurder van die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit, wat tans geskors is, het vandag as die verteenwoordiger van die munisipaliteit in terme van ’n pleitooreenkoms skuldig gepleit op klagtes van besoedeling in terme van die Nasionale Omgewingswet. Dit volg nadat Matiam van Vuuren, AfriForum se voorsitter van die Randfontein-tak, in 2016 strafregtelike…

Rustenburg-tak help om Paul Bodenstein Park netjies te maak
| |

Rustenburg-tak help om Paul Bodenstein Park netjies te maak

Die AfriForum-tak in Rustenburg is op 14 Mei 2022 met ’n gemeenskapskoonmaakprojek genader om die Paul Bodenstein Park se gras te sny en die bome te snoei. Die projek is gedryf deur Michael Maritz, ’n passievolle Rustenburgse inwoner wat 19 ondernemings en organisasies bymekaar gekry het om met die projek te help. Meer as vyf…

AfriForum se Benoni-tak rol moue op om dorp te verbeter
| |

AfriForum se Benoni-tak rol moue op om dorp te verbeter

Die AfriForum-tak in Benoni het op 14 Mei slaggate gevul en ’n skoonmaakprojek aangepak, nadat ’n aantal klagtes ontvang is van slaggate wat die paaie onveilig maak en van publieke ruimtes wat vuil is. Altesaam 25 slaggate is in Woburnrylaan, Bunyanstraat, Swanstraat en Russellstraat gevul. AfriForum se span het ook in Bunyanstraat die gras op…

Uitspraak voorbehou in vlagsaak
| |

Uitspraak voorbehou in vlagsaak

Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein om te appelleer teen die uitspraak van 2019 wat die vertoon van die ou Suid-Afrikaanse vlag in die meeste omstandighede, ook by privaat geleenthede, verbied. Uitspraak in hierdie saak is voorbehou. AfriForum neem hierdie inisiatief ten spyte daarvan dat die organisasie self…

Rustenburg-tak se volhoubare skoonmaakprojek nog sterk op die been
| |

Rustenburg-tak se volhoubare skoonmaakprojek nog sterk op die been

Die AfriForum-tak in Rustenburg het in April hul volhoubare skoonmaakprojek voortgesit en 14 sleepwaens vol rommel weggery en altesaam vier hektaar gras gesny. Daar is veral gefokus op Krugerstraat, Arendweg, Dawesstraat en Nelson Mandelastraat. Die tak het in Januarie 2022 met die volhoubare skoonmaakprojek begin en het sedertdien hard gewerk om Rustenburg skoon te maak….

End of content

End of content