Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
Danksy AfriForum se privaatgvervolgingseenheid se ingryping het Sandra Malebe-Thema, ’n polisiegeneraal wat beledigende opmerkings teenoor Riana Stander, die klaer in…
Danksy AfriForum se privaatgvervolgingseenheid se ingryping het Sandra Malebe-Thema, ’n polisiegeneraal wat beledigende opmerkings teenoor Riana Stander, die klaer in…
Dr. Duncan Prinsloo (75), bekende veearts en boer van Vaalbank buite Bronkhorstspruit wat in 2008 ’n wrede plaasaanval oorleef het,…
Op 18 Augustus bied AfriForum in samewerking met die Herbertstraatskool vir Leerders met Outismespektrumversteuring (OSV) ’n gholfdag in Durbanville in…
AfriForum se takke het vandeesweek aan die organisasie se #OnsDorp-projek deelgeneem deur verskeie skoonmaak- en opknappingsprojekte aan te pak. In…
Op 14 Junie 2022 het AfriForum omvattende kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (ook bekend as die Bela-konsepwet) ingedien….
Daar is bitter min Suid-Afrikaners wat met Monitor op die Afrikaanse radiodiens grootgeword het en wat nie minstens ’n paar…
Benewens nog ’n groot oorwinning vir AfriForum se privaatvervolgingseenheid in ’n saak wat voor hul betrokkenheid nie veel vordering getoon…
Andrew Kagiso Malele, wat erken het dat hy die dood van Ruan Coen (26) en Jessika Kennedy (25) op 23…
In die jongste uitgawe van Forum, AfriForum se tydskrif vir sy lede, val die fokus op federalisme as alternatief tot…
Die Gautengse departement van onderwys se aanlyn registrasiestelsel vir gr. 1- en gr.8-leerders open eerskomende Vrydag. Om die regte keuse…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing