Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek sukses in die Hooggeregshof in Mbombela in Mpumalanga behaal en sodoende verseker dat inwoners van die Sunfield-tehuis…
AfriForum het vandeesweek sukses in die Hooggeregshof in Mbombela in Mpumalanga behaal en sodoende verseker dat inwoners van die Sunfield-tehuis…
Oor verdeeldheid binne die ANC is daar nie meer enige onduidelikheid nie. Selfs die party se leierskap is uitgesproke en…
AfriForum het onlangs tot die Demokratiese Alliansie (DA) se hofsaak teen kaderontplooiing as vriend van die hof toegetree. Die ANC…
Die ekonomiese uitdagings van ons tyd laat ook hulle merk op biblioteke. Landswyd word daar in die ergste gevalle besluit…
AfriForum het die afgelope week op verskeie maniere bydraes gemaak om ’n verskil in ’n klomp dorpe te maak. Hommeltuie…
Gore Vidal het gesê: “Wat burgerlike vryhede betref, kan enigiemand wat nie waaksaam is nie, hom eendag bevind, indien nie…
’n Erkennings- en samewerkingsverdrag is vandag by Thaba ’Nchu tussen AfriForum en die Barolong Boo Seleka tradisionele gemeenskap onderteken. Dit…
Die twee wrede plaasaanvalle vandeesweek in onderskeidelik Limpopo en Mpumalanga beklemtoon opnuut hoe noodsaaklik dit is dat gemeenskappe paraat moet…
AfriForum vier vanjaar die vyfde jaar van sy teenboelieveldtog met die kortfliek Die Val. Dis ’n fliek wat hoop skep…
AfriForum se onderskeie takke en buurtwagte het vandeesweek skouer aan die wiel gesit om munisipale verval teen te werk en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing