AfriForum-verslag: Brutaliteit van plaasmoorde neem nie af nie
AfriForum se jaarlikse plaasmoordverslag is vandag bekendgestel en alhoewel daar ’n afname in aangemelde gevalle was, toon die 2022-verslag dat…
AfriForum se jaarlikse plaasmoordverslag is vandag bekendgestel en alhoewel daar ’n afname in aangemelde gevalle was, toon die 2022-verslag dat…
Beàtha Groenewald dien weer op die kampusstudenteraad van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus (Puk) nadat sy onregmatig van die studenteraad verwyder…
AfriForum het vandeesweek ’n dokumentêr, Selfbestuur: Staatsbestande oplossings vir die toekoms, bekendgestel wat die beginsel van gemeenskapsfederalisme verduidelik. Dié dokumentêr…
’n Mens kan tereg wonder waar die land sou gewees het as daar nie die afgelope paar jaar iemand soos…
AfriForum en Solidariteit het vandeesweek die regering se rasgedrewe agenda ’n nekslag toegedien met ’n beslissing in die Konstitusionele Hof…
AfriForum Teater het vandag bekend gemaak dat nog ’n gehalteproduksie binnekort by dié teater op die planke gaan wees. Ná…
AfriForum het vandeesweek op plaaslike en nasionale vlak op verskeie gebiede toegetree. Die organisasie het antwoorde by die Departement van…
Terwyl die regering en Eskom steeds sukkel om met werkbare planne vir die kragkrisis in die land vorendag te kom,…
Suid-Afrika het in 2022 vir ongeveer 200 dae beurtkrag gehad en die vooruitsig vir 2023 lyk nie veel beter nie….
Elke Suid-Afrikaner is terdeë bewus van én ervaar eerstehands die nadelige gevolge van disfunksionele Eskom. Dit is onafwendbaar dat individue,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing