Gordhan se afdanking 'n skande
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 27 Maart 2017 ’n skrywe aan David Mabuza, premier van Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, LUR vir samewerkende…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Christiana-tak het die afgelope naweek dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand van die dorp is te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Maart 2017 ’n tak in Boshof gestig.
Dit is tragies dat onderriginstellings en howe so min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied. Omdat toegang…
Die AfriForum-tak in Louis Trichardt het vandag ’n hofbevel in die Noord-Gautengse hoë hof teen die Vhembe Distriksmunisipaliteit en die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n tak in Schweizer-Reneke gestig. Die behoefte aan ’n tak is deur talle inwoners uitgespreek.
Die provinsiale regering in Noordwes het bevestig dat die oprigting van die Zuma-standbeeld in Groot Marico gestaak word.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Maart 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ellisras gestig.
Die AfriForum-tak in Louis Trichardt het vandag ’n hofaansoek om minagting van ’n hofbevel op die Vhembe Distriksmunisipaliteit, asook die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing