Kaapstad – bo blink, onder stink
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het watertoetse deur ’n onafhanklike laboratorium op ’n watermonster uit die Swartrivier laat doen, en die…
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het watertoetse deur ’n onafhanklike laboratorium op ’n watermonster uit die Swartrivier laat doen, en die…
AfriForum-buurtwagte en ander veiligheidstrukture het gisteraand gehelp om woonbuurte tydens ’n protesoptrede in Bloemfontein te beveilig. Die onderskeie strukture het…
AfriForum voeg hul stem by dié van die erfenisbewaringsgroep Vriende van Wellington Museum (VWM) in ’n versoek dat die historiese…
AfriForum het besluit om nie ’n uitnodiging te aanvaar om ’n voorlegging aan Spur se ondersoekpaneel – wat ’n ondersoek…
AfriForum se Bethlehem-tak het op 14 Junie 2017 selfverdedigingsklasse vir nagenoeg 60 gemeenskapslede in dié dorp aangebied.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag op versoek van die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand verskeie benodighede vir slagoffers van die brandgeteisterde…
Dr. David Klatzow, bekende forensiese wetenskaplike, het vandag namens die burgerregte-organisasie AfriForum die moontlike oorsaak van die brande in Knysna…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ’n buurtwag in Coligny op die been gebring om misdaad in dié dorp te bekamp.
AfriForum en AfriSake se regspan het die registrateur van die Konstitusionele Hof versoek om te bevestig of Julius Malema, leier…
Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit het gister ’n rioollekkasie in Secunda herstel ná volgehoue druk deur die plaaslike AfriForum-tak.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing