AfriSake en AfriForum neem aksie teen Malema en die EFF
AfriSake en AfriForum het uiteindelik ’n hofdatum verkry om ’n hofinterdik teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) en sy leier Julius…
AfriSake en AfriForum het uiteindelik ’n hofdatum verkry om ’n hofinterdik teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) en sy leier Julius…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van aanhitsing tot betreding teen Julius Malema by die Lyttelton Polisiestasie ingedien. Dít…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (die…
AfriForum se Standerton-tak het op 29 Julie 2017 die Meyerville-treinbrug in dié dorp opgeknap as deel van die tak se brugopknappingsprojek.
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die Silverton Polisiestasie, Brinant Security Services en lede van die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week hul teenboelieveldtog by Laerskool Roodekrans in Roodepoort, Gauteng van stapel gestuur.
Die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit het op 28 Julie 2017 begin om rioolprobleme in Ellisras op te los deur ’n foutiewe pompstasie wat…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Benoni het pas die tweede fase van hul formele opleiding voltooi. Dié opleiding behels die…
AfriForum se Standerton-tak het op 26 Julie 2017 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n…
Lede van AfriForum se Bronkhorstspruit-tak en -buurtwagte, asook plaaswagte in die omgewing het onlangs algemene veiligheidsopleiding ontvang.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing