AfriForum se Springs-tak stig plaaswag in Endicott
Die AfriForum-tak in Springs het op 13 September 2017 ’n plaaswag in die Endicott-gebied buite dié dorp gestig. Die plaaswag is gestig…
Die AfriForum-tak in Springs het op 13 September 2017 ’n plaaswag in die Endicott-gebied buite dié dorp gestig. Die plaaswag is gestig…
Sedert Junie vanjaar het verskeie AfriForum-takke landwyd ingegryp en self begin om begraafplase skoon te maak en op te knap…
Die AfriForum-buurtwag in Gansbaai het tydens ’n patrollie op 12 September 2017 ’n motorfiets opgespoor wat op 9 September vanjaar by die…
AfriForum eis dat die Mafube Plaaslike Munisipaliteit optree nadat Frankfort en Villiers nou al vir ’n geruime tyd in ’n…
AfriForum het verlede week by Laerskool Horison in Roodepoort, Gauteng besoek afgelê as deel van dié burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog.
Die AfriForum-buurtwag in Schweizer-Reneke het verlede naweek in samewerking met NK Sekuriteit ’n verkragter in die dorp vasgetrek.
AfriForum se Witrivier-buurtwag het tesame met Full Circle Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) die tuine voor die Witrivier-polisiestasie opgeruim.
’n Nuutgestigte eenheid teen rassisme en haatspraak is vandag tydens ’n konferensie in Centurion amptelik deur AfriForum van stapel gestuur….
AfriForum se Lydenburg-tak het gehelp om die plaaslike begraafplaas skoon te maak as deel van die burgerregtewaghond se Rus in…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het mediese bystand verleen aan ’n boer wat Maandagaand op sy plaas aangeval is. Gavin Wingrave (51)…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing