AfriForum in hof ná Zimbabwe wil ingryp by Grace-saak
Uitspraak is gister in die Pretoriase hooggeregshof voorbehou waar AfriForum ’n aansoek gebring het om ’n hersieningsaansoek op die Zimbabwiese…
Uitspraak is gister in die Pretoriase hooggeregshof voorbehou waar AfriForum ’n aansoek gebring het om ’n hersieningsaansoek op die Zimbabwiese…
Die AfriForum-takbesture in Mpumalanga het die afgelope naweek die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Badplaas-vakansieoord by te woon.
Die AfriForum-tak in Standerton het onlangs gehelp om vullis na afloop van ’n gemeenskapsbetoging te verwyder. Dié aksie is in…
Leerlinge by die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Gr.8-leerlinge aan…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 14 September 2017 ’n gesteelde motorfiets teruggevind.
De Goede Hoop-koshuis het op Saterdag 21 Oktober ’n opedag vir alle voornemende studente wat in 2018 in die Pretoria-omgewing…
Alle AfriForum-takbesture in Noordwes het die afgelope Saterdag die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Protea-hotel in Klerksdorp by…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Heilbron-tak het 13 bome aan die Hoërskool Heilbron as deel van boomplantmaand geskenk.
Die flink en vasberade optrede van die AfriForum-buurtwag en ander rolspelers in Vanderbijlpark het daartoe gelei dat drie diewe vir…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het vandag watersuiweringspakkies aan die publiek beskikbaar gestel om dié dorp se drinkwater te suiwer. Dít…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing