AfriForum en die Suiderberg Skool verseker ʼn groener toekoms
Leerlinge van die Suiderberg Skool in die weste van Pretoria het vandag ingegryp en 12 Vaderlandswilgbome (Combretum erythrophyllum) langs hul…
Leerlinge van die Suiderberg Skool in die weste van Pretoria het vandag ingegryp en 12 Vaderlandswilgbome (Combretum erythrophyllum) langs hul…
Vier lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs vlak 1-noodhulpopleiding voltooi. Hierdie lede kan nou tydens noodsituasies basiese mediese…
Hoërskool Nelspruit het vanjaar koning gekraai in die senior-afdeling van die nasionale Dink of Sink-debatskompetisie en Hoërskool D.F. Malan in…
Te midde van groot waterskaarste in Delareyville het die AfriForum-tak ’n enorme waterlek op die hoek van Visagie- en Delareystraat…
Dele van die Delareyville-gemeenskap het vanoggend in opstand gekom as gevolg van ’n konstante gebrek aan watertoevoer in die hele…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het onlangs gehelp om verskeie veldbrande te blus. ’n Huis het egter tydens een van…
Ongeveer 40 lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 20 September 2017 patrollie-opleiding ontvang. Dié buurtwag patrolleer onder meer Meyerpark,…
’n Gesin van Gauteng is vandag in rou gedompel nadat hul 13-jarige seun vermoedelik aan beserings weens afknouery by die…
Die atmosfeer by Buffelsfontein Beesboerdery in die ooste van Pretoria is warm, gemoedelik én Afrikaans. ’n Mens voel sommer onmiddellik…
Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag ʼn veldtog van stapel gestuur om staatsamptenare aan te moedig om korrupsie in hul departemente…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing