AfriForum-tak in Witbank herstel pad
AfriForum se Witbank-tak het onlangs ’n gedeelte van Francoisstraat in dié dorp herstel. Die tak het verskeie klagtes oor die…
AfriForum se Witbank-tak het onlangs ’n gedeelte van Francoisstraat in dié dorp herstel. Die tak het verskeie klagtes oor die…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD ’n massapatrollie op Vrydagaand, 3 November…
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het tydens Novembermaand verskeie verdagtes vasgetrek.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek ’n tak in Hennopsrivier gestig. Agt bestuurslede is verkies om aan bepaalde behoeftes wat deur…
AfriForum se Fichardtpark-tak het op 16 November 2017 met die Mangaung-brandweerstasie geskakel ten einde water aan die Rosepark hospitaal te…
AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwagte het op Dinsdagaand, 14 November 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het na aanleiding van verskeie navrae en gerugte op 11 en 12 November 2017 ’n tweede rondte watertoetse in…
AfriForum se Zambesi-tak in Pretoria het die afgelope naweek vyf vaderlandswilge (Combretum erythrophyllum) aan Laerskool Magalieskruin geskenk.
AfriForum het verneem dat Petrus Dambiso Moyo die afgelope 24 uur uit die Ellisras-polisiestasie se aanhoudingselle ontsnap het. Moyo is…
“Gemeenskappe is besig om te besef dat hulle nie uitgelewer is aan ’n onbevoegde regering nie. Ons bevorder gemeenskapselfstandigheid deur…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing