Verhoor van die SAOG-Tribunaalsaak geskeduleer vir 5 tot 7 Februarie 2018
Die lank uitgestelde verhoor van die saak teen Suid-Afrika se President Jacob Zuma en die Suid-Afrikaanse regering vir hulle rol…
Die lank uitgestelde verhoor van die saak teen Suid-Afrika se President Jacob Zuma en die Suid-Afrikaanse regering vir hulle rol…
AfriForum het ’n skrywe aan Malusi Gigaba, minister van finansies, gerig waarin die burgerregte-organisasie hom versoek om in te tree…
Die tweede borgtogaansoek van die drie vermeende moordenaars van Sue Howarth sal op 19 Februarie, presies ’n jaar ná die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 23 Januarie 2018 sy tak in Frankfort suksesvol gereorganiseer en ’n nuwe bestuur verkies. Dít volg nadat…
AfriForum se Nigel-tak het op 10 en 22 Januarie drie riooluitlaatpype in dié dorp getoets. Twee watermonsters is geneem vanuit vloeibare…
AfriForum Jeug veroordeel die videoboodskap van prof. Fika Janse van Rensburg, adjunkvisekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus, wat op 22 Januarie 2018…
AfriForum se Machadodorp-tak het die afgelope naweek slaggate in dié dorp gevul.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het kommentaar teen die Stad Kaapstad se voorgestelde droogteheffings ingedien tydens die periode van openbare kommentaar wat…
AfriForum het die nasionale departement van basiese onderwys dringend versoek om te bevestig of die LUR vir onderwys van Gauteng,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum oorweeg dit om ’n klag van haatspraak teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) aanhangig te maak nadat EFF-betogers…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing