AfriForum maak begraafplaas in Naboomspruit skoon
AfriForum se Naboomspruit-tak het verlede week die begraafplaas in Naboomspruit opgeknap en weer toeganklik gemaak vir mense om hul geliefdes…
AfriForum se Naboomspruit-tak het verlede week die begraafplaas in Naboomspruit opgeknap en weer toeganklik gemaak vir mense om hul geliefdes…
Uitspraak is voorbehou in die saak van AfriForum teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid. Die saak…
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het op 13 Maart 2018 ’n werkswinkel in Kempton Park gehou oor deelname aan die hersieningsproses van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kempton Park- en Edenvale-buurtwag het op 15 Maart opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding het grootliks gefokus…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 19 Januarie samesprekings met die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit begin voer oor die verf van…
AfriForum sit sy veldtog voort om internasionale regerings in te lig oor die eiendomsbedreiging en plaasmoorde in Suid-Afrika, ondanks die…
AfriForum se Upington-tak het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no….
AfriForum se Kathu-tak het gister ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet…
AfriForum se Sasolburg-tak loods vandag ’n petisie teen die swak gehalte van dienslewering van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Dít volg…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag 42 ton voer aan boere in die droogtegeteisterde Williston-distrik geskenk.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing