AfriForum se Alberton-tak kry eie radionetwerk
Die AfriForum-tak in Alberton sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk gekry het.
Die AfriForum-tak in Alberton sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk gekry het.
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Woensdagaand, 18 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 17 April met Lindiwe Tshongwe, burgemeester van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, oor swak dienslewering in…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op 19 April op uitnodiging van dié organisasie se Potchefstroom-tak die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 19 April kommentaar by die departement van omgewingsake ingedien rakende die finalisering van die wysiging van…
Arno Nel, ’n gebore Suid-Afrikaner wat die afgelope 17 jaar in Australië woon, praat in dié video openhartig oor Australiërs…
AfriForum verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, op ’n strafregtelike…
AfriForum en die Treasure Karoo Action Group (TKAG) beskou Shell Suid-Afrika se aanduiding dat dit beoog om hom aan skaliegasontginning…
Die burgerregte organisasie AfriForum is bekommerd oor die invloed wat die Gautengse aanlynskoleregistrasieproses op die bestaande taalbeleid van Afrikaanse skole…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Springbok-tak het strafregtelike klagtes teen die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende beweerde onregmatige transaksies ter…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing