Gedugte Selebi-ondersoekspan nou deel van AfriForum se privaatvervolgingseenheid
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres die gedugte ondersoekspan in…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres die gedugte ondersoekspan in…
Die burgerregte-waghond AfriForum bied sy derde nasionale kongres in Warmbad aan wat deur sowat 600 takbestuurslede bygewoon word. Willie Spies,…
Die burgerregtewaghond AfriForum is bekommerd oor die trant wat die openbare vergaderings by skole aanneem rakende die nuwe voorgestelde skoleregulasies…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donald Trump, die Amerikaanse president, se aankondiging op Twitter verwelkom dat hy Mike Pompeo, die Amerikaanse…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het hom opnuut sterk teen die gebruik van die rassistiese “k-woord” uitgespreek en ’n beroep op die…
AfriForum se Brakpan-tak het in Augustus nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens…
AfriForum se Endicott-plaaswag het die afgelope naweek verskeie brande in Endicott en Vischkuil geblus. Dít volg nadat gemeenskapslede wat op…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 13 en 15 Augustus 2018 by die Gereformeerde Gekombineerde Skool Dirk Postma in…
’n Pretoria-Wes-buurtwaglid van AfriForum is Dinsdagaand, 21 Augustus 2018 gewond. Die buurtwaglid het ondersoek ingestel nadat hy meegedeel is dat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing