AfriForum-kongres: Taklede wil hoop skep én ’n verskil maak
Deur Mariska Nanni Meer as 600 lede van AfriForum se tak- en veiligheidstrukture regoor die land het dié burgerregte-organisasie se…
Deur Mariska Nanni Meer as 600 lede van AfriForum se tak- en veiligheidstrukture regoor die land het dié burgerregte-organisasie se…
Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg se protospan en die SAPD het Woensdagnag (22 Augustus 2018) daartoe gelei dat ’n…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het op 25 Augustus 2018 tydens ’n patrollie in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies in die Hercules-gebied…
Thomas Sinha, ’n inwoner van die selfstandige Europese provinsie Suid-Tirool, het dié gemeenskap se stryd vir selfstandigheid by die derde…
“Niks merkwaardig in die geskiedenis het tot stand gekom sonder mense wat ’n droom bedink het nie.” Só meen Frans…
Barend Uys, adjunk uitvoerende hoof van gemeenskapsake by AfriForum, het vandag by die burgerregte-organisasie se derde nasionale takkongres gepraat oor…
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het vandag by AfriForum se nasionale kongres gesê Afrikaners se probleme en hul…
Die Grondwet het verval en ’n vyfpotige mislukking geword waarop Afrikaners nuwe antwoorde moet bied. ’n Nuwe gunstige konstitusie moet…
Die burgerregtewaghond AfriForum het oor ’n tydperk van 13 jaar tot 212 000 lede gegroei. William Waugh, adjunk- uitvoerende hoof…
Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres gepraat oor die stryd waarin…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing