AfriForum se Kathu-buurtwag help om brand te verhoed
AfriForum se Kathu-buurtwag het danksy vinnige optrede gehelp om te verhoed dat ’n huis op 30 Augustus afbrand.
AfriForum se Kathu-buurtwag het danksy vinnige optrede gehelp om te verhoed dat ’n huis op 30 Augustus afbrand.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Ellisras-tak het sy Matlabas-plaaswag in dié streek gestig om te help om misdaad in hierdie gebied…
AfriForum se Bethal-tak het onlangs weer slaggate in dié dorp gevul. Die projek vind deurlopend plaas en het reeds groot…
AfriForum het vanjaar boomplantmaand afgeskop deur sowat 600 swartkareebome aan AfriForum-takbestuurslede te skenk wat die organisasie se nasionale kongres in…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton, die SAPD, die polisie se K9-eenheid, Vispol, Kasselman Sekuriteit en die plaaslike brandweer het op 23 Augustus…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Augustus ’n nuwe projek geloods wat daarop fokus om stukkende straatligte in Sasolburg en…
AfriForum vier boomplantmaand, wat op 1 September begin, en het reeds 500 swartkareebome (Searsia lancea, voorheen die Rhus-genus) aan AfriForum-takbesture geskenk….
AfriForum het op 27 Augustus 2018 nege straatligte in Meerluststraat in Pretoria-Oos herstel waarvan gloeilampe gesteel of stukkend was. Van…
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwagte in Klipeiland en Arborpad het 26 Augustus 2018 in samewerking met die Wilgerivier-brandvereeniging en GE Response ’n…
AfriForum Jeug het op 27 en 28 Augustus 2018 klagtes teen die EFF ingedien op sowel die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (NWU-Pukke) as…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing