Thandi Modise maak eerste hofverskyning in Potchefstroom
Thandi Modise, speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse landdroshof verskyn op aanklagtes…
Thandi Modise, speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse landdroshof verskyn op aanklagtes…
Die Tshwane-metro sal nie Woensdag voortgaan met die implimentering van die onwettige verhoogde kragtarief vir die 2019/2020-termyn nie. Dit kom…
Terwyl AfriForum vandeesweek aangekondig het dat Julius Malema, leier van die EFF, steeds in sy visier is oor drie sake…
AfriForum gaan ’n mandamus-aansoek in die hof bring om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te verplig om besluite te neem oor…
Inwoners van Pretoria en die groter metro sal moet saamstaan teen die onwettige tariefverhogings wat die Tshwane-metroraad vandeesweek sonder die…
Julius Malema, leier van die EFF, het ’n bloutjie in die Pretoriase hooggeregshof geloop waar sy aansoek om die Wet…
Die plaaslike AfriForum-tak het vandeesmaand moue opgerol en saam met taklede en vrywilligers verskeie projekte aangepak om die dorp te…
Die jonk en dinamiese entrepreneurs Charl Oberholzer, Jana Nel en Sandri Loubser, is drie van duisende entrepreneurs wie se ondernemings…
Die Junie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, is pas aan ons lede gestuur. In dié uitgawe val die fokus…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Ses jongmense…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing