AfriForum se Winburg-buurtwag help om veldbrande te blus
AfriForum se Winburg-buurtwag het op 13 September 2019 gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. ’n Voertuig het…
AfriForum se Winburg-buurtwag het op 13 September 2019 gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. ’n Voertuig het…
Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Maandag 16 September 2019 aan ’n stille optog voor die landdroshof in Bethlehem deelgeneem, waar die…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het tien kareebome by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse…
Die AfriForum-tak in Vryburg het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale beskadig is, weer herbou. Daar is…
AfriForum se Sasolburg-tak het die afgelope naweek ’n selfdoenaksie gehou om die gevaarlike Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting meer sigbaar te maak….
Die AfriForum-tak in Alberton het op 14 September 2019 twaalf bome in die park op die hoek van Collinsweg en…
Die jeugvleuel van AfriForum se Lichtenburg-tak het op 13 September 2019 die pad voor Tjokker Kleuterskool opgeknap en geverf. Leerders van die…
AfriForum se Elliot-tak het dié dorp op 7 September 2019 self opgeruim ná die gemeenskap se pleidooie aan die munisipaliteit…
AfriForum en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die Gautengse departement van onderwys (GDO) in ’n prokureursbrief dringend versoek om die uitstuur…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing