AfriForum-teenboelieveldtog en Matteus besoek Laerskool Pretoria-Oos
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 2 Oktober 2019 besoek by die Laerskool Pretoria-Oos afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 2 Oktober 2019 besoek by die Laerskool Pretoria-Oos afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad gesê dié organisasie het ’n geheime…
As daar een groot veranderlike vir die toekoms van die Afrikaner is, is dit die veerkragtigheid van Afrikaanse jongmense. Hulle…
Afrikaners se oorlewing gaan in die toekoms op vyf pilare berus naamlik ’n helpmekaar-netwerk, die beskerming van hul gemeenskap se…
AfriForum se Elliot-tak het op 9 Oktober 2019 drie waterlekke herstel nadat die tak verskeie klagtes vanuit die gemeenskap ontvang het….
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 8 en 9 Oktober 2019 in afsonderlike voorvalle twee vermiste persone opgespoor. Dít volg nadat die…
AfriForum het vandag ’n skrywe aan die New York-gebaseerde nieregeringsorganisasie (NRO) The Access Challenge gestuur. Die burgerregteorganisasie versoek hierin dat…
Die AfriForum-tak in Welkom het gedurende September en aan die begin van Oktober 50 bome aan verskillende skole en instansies…
AfriForum het vanmiddag van vertroulike bronne bevestiging ontvang dat Julius Malema wel deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg gaan word…
Lede van AfriForum se Klerksdorp-tak en die Doringkruin-buurtwag het op 5 Oktober 2019 parke in dié woonbuurt verfraai. Die lede het ook…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing