AfriForum se Margate-tak voorsien water aan gemeenskap
Die AfriForum-tak in Margate en die N.G. Kerk Margate se gemeenskaplike boorgat het die afgelope maand meer as 50 kl water…
Die AfriForum-tak in Margate en die N.G. Kerk Margate se gemeenskaplike boorgat het die afgelope maand meer as 50 kl water…
AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag in Tzaneen het op 14 Februarie 2020 ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie geloods en padblokkades saam met die SAPD beman. Vyf…
AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 15 Februarie 2020 voortgegaan om die middelman in Walter Sisulustraat, wat een van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op 14 Februarie 2020 besoek by die Laerskool Helderkruin in…
AfriForum het Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, se waarskuwing verwelkom dat onteiening sonder vergoeding katastrofies vir Suid-Afrika…
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het op 11 Februarie 2020 in samewerking met die Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit ’n aksieplan vir die…
Boere moet hulself binne die raamwerk van die wet toerus en bemagtig om hulself teen plaasmoorde en –aanvalle te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vandag tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 14 Februarie 2020 by die Laerskool Kenmare in Krugersdorp besoek afgelê as deel van die…
AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 16 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD, ander wetstoepassingsowerhede, Hermanus Public Protection (HPP) en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing