| |

Rolspelers vat hande om landbouontwikkelingsprojek te verbeter

AfriForum en Saai het met Prins Bambindlovu Zulu hande gevat om ’n landbouontwikkelingsprojek by KwaKhangelamankengane, suid van Pongola, te verbeter. Dié rolspelers het besluit om hierdie ontwikkelingsprojek te ondersteun aangesien Prins Bambindlovu en sy span reeds groente suksesvol produseer. Die ontwerp en installering van ’n meer effektiewe drupbesproeiingstelsel is moontlik gemaak deur AfriForum se Pongola-tak…

|

AfriForum verskaf handreiniger aan polisiestasies in Gauteng

AfriForum het vandag meer as 2 000 liter handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk om polisielede se risiko om COVID-19 tydens die uitvoer van hul pligte op te doen, te verlaag. AfriForum het die handreiniger by polisiestasies in die suide van Gauteng, die Wes-Rand, Oos-Rand en Pretoria afgelewer. Heelwat polisiestasies het nie genoeg handreiniger sodat hul…

|

AfriForum-regspan behaal oorwinning vir Grey-leerders in kwarantyn

Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas verneem die 19 leerders van Grey Kollege in Bloemfontein wat sedert Dinsdag deur die staat in kwarantyn gehou is, nou in hulle ouers se sorg gelaat word en toegelaat sal word om self te isoleer vir die vereiste 14 dae. AfriForum beskou dit as ’n reuse-oorwinning vir die regte van…

AfriForum verwelkom NVG se vervolging van Malema
| | | |

AfriForum verwelkom NVG se vervolging van Malema

AfriForum verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se aankondiging dat hulle Julius Malema, leier van die EFF, gaan vervolg vir beweerde misdade ingevolge die Wet op die Beheer van Vuurwapens ná volgehoue druk deur die burgerregte-organisasie.

End of content

End of content