Oorwinning: Dlamini-Zuma se gedwonge kwarantynregulasies geskrap
AfriForum het vandag ’n oorwinning behaal in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria toe Regter J. W. Louw die burgerregteorganisasie se…
AfriForum het vandag ’n oorwinning behaal in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria toe Regter J. W. Louw die burgerregteorganisasie se…
AfriForum en AfriForum Jeug het op 1 Junie 2020 skolehulppakkette aan twee skole in Upington geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai sal enige teenstand beveg vanuit staatsgeledere teen buurt- en plaaswagte wat wettige bedrywighede…
AfriForum se takke in Bloemfontein het die afgelope maand voedsel aan 706 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking…
AfriForum se Marico-takke het die afgelope maand meer as 12 ton voedsel aan 734 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is…
AfriForum verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse Hooggeregshof dat die regulasies van vlak 4 en vlak 3 van die staat…
AfriForum se Westonaria-tak het op 31 Mei 2020 ’n waterpyp op eie onkoste herstel omdat die Westonaria-munisipaliteit nie geld het om die…
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap ervaar tans heftige teenstand van senior SAPD-beamptes op sowel distriks- as stasievlak om weer hulle gebiede…
Inwoners van Kamieskroon gaan binnekort weer water in hul krane hê nadat die Kamiesberg-munisipaliteit die dorp se waterpompe, pyplyne en…
AfriForum se Marico-takke het skolehulppakkette aan 12 skole in die area voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing