Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek die stryd vir Afrikaanse skole en moedertaal onderrig voortgesit met ’n voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese…
AfriForum het vandeesweek die stryd vir Afrikaanse skole en moedertaal onderrig voortgesit met ’n voorlegging oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese…
AfriForum se Delportshoop-tak het onlangs ingespring en die begraafplaas op dié Noord-Kaapse dorp, wat oor die jare heen verwaarloos is,…
Die samewerkingsooreenkoms tussen AfriForum se Wes-Moot-tak en die veiligheidsmaatskappy Uberwachung All Secure Corp werp reeds die afgelope paar maande vrugte…
’n Nuwe boek is vandag tydens ’n paneelgesprek in die AfriForum Teater bekendgestel wat die besonderse vriendskap tussen Afrikaners en…
AfriForum het vandeesweek sy 18de bestaansjaar gevier, maar dit beteken nie dié burgerregteorganisasie het op sy louere gerus nie. AfriForum…
Eskom se planne om te appelleer teen verlede week se hofuitspraak van die Gautengse Hooggeregshof – waarin bepaal is dat…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het onlangs nuwe toerusting aangekoop om die dorp op te knap én te beveilig. Die tak…
AfriForum se teenboelieveldtogspan het tydens ’n onlangse besoek aan Peuter Kleuter in Kempton Park seker gemaak dat die boompies hiér…
AfriForum het vandeesweek weer eens op die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela-wet) gereageer nadat James Ndlebe, hoofdirekteur van beplanning…
AfriForum se Middelburg-tak het onlangs met nóg planne vorendag gekom om die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) Middelburg Tehuis, Behuising & Oewersig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing