Hoe staan ek familielede by wat deur geweldsmisdaad geraak is?
Deur Hennie Human Die familie- en gesinstruktuur is veronderstel om vir kinders en volwassenes ’n veilige hawe te wees. Dit…
Deur Hennie Human Die familie- en gesinstruktuur is veronderstel om vir kinders en volwassenes ’n veilige hawe te wees. Dit…
AfriForum se Lydenburg-tak het in samewerking met AfriForum Onderwys ’n skolehulppakket aan Lydenburg Preprimêr geskenk. Hierdie pakket bevat handreiniger, ’n…
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het op 2 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsaksie van stapel gestuur aangesien die Govan Mbeki…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het drie hulppakkette aan skole in die omgewing versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 en 2 Julie 2020 300 kg nartjies aan ouetehuise in George, Mosselbaai en Oudtshoorn geskenk as deel…
Die AfriForum-tak in Witrivier het op 30 Junie 2020 gehelp om Witrivier Preprimêr te ontsmet sodat dié skool voorbereid is om volgens…
Die AfriForum-tak in Stilfontein – wat Orkney insluit – werk onverpoosd om ’n verskil in dié dorpe te maak. Dít…
Die AfriForum-tak in Bethal het dié dorp se sentrale sakekern op 30 Junie 2020 skoongemaak en vullis verwyder nadat werknemers van die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het hul suksesvolle slaggatprojek in dié dorp voortgesit nadat die tak sedert vlak 3-regulasies weer met…
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 28 Junie 2020 vier verdagtes vasgetrek nadat die buurtwag inligting ontvang het dat ’n gesteelde voertuig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing