Nóg meer in Zeerust kan noodhulp verleen danksy AfriForum-buurtwag
AfriForum se Zeerust-buurtwag het onlangs gemeenskapslede opgelei om broodnodige hulp tydens noodsituasies te verleen. Altesaam 12 gemeenskapslede, wat deel van…
AfriForum se Zeerust-buurtwag het onlangs gemeenskapslede opgelei om broodnodige hulp tydens noodsituasies te verleen. Altesaam 12 gemeenskapslede, wat deel van…
As daar iets is waaraan AfriForum se Middelburg-buurtwag al sy aandag aan wy is dit om dié gemeenskap te beveilig….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het hom vandeesweek toegespits op motoriste se veiligheid. Dié organisasie se buurtwagte in en om Pretoria gaan…
Ná verskeie pogings deur die inwoners van Welkom om die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit te kry om die rioolpyplyn in Riebeeckstad…
AfriForum se Belfast-tak het in Maart nóg ’n waterpunt op dié dorp laat installeer sodat nóg meer inwoners toegang tot…
Die gure weer in die Wes-Kaap het vir die hoeveelste keer verwoesting op die brug by die Hugenote-tonnel gesaai toe…
AfriForum se Kempton Park-tak het Maandag (8 April) ’n nuwe bestuur verkies. Die nuutverkose bestuur is egter geen vreemdeling vir…
AfriForum se Centurion-tak het verlede maand gehelp om die laste van dié gemeenskap ietwat te verlig deur etlike vragte vullis…
AfriForum se George-tak fokus nie net op die stryd teen ongeregtigheid en gebrekkige wetstoepassing in en om George nie, maar…
Selfs voertuie wat voor ’n polisiestasie parkeer is, is nie gewaarborg om uit misdadigers se visier te bly nie. Dít…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing