Eskom se inwerkingstelling van bykomende beurtkrag ongrondwetlik
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag vir agterstallige…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag vir agterstallige…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat Afrikaans ’n noodsaaklike vereiste is vir die aanstel van kandidaatprokureurs. Die organisasie reageer…
Adv. Phyllis Vorster, ’n aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kon vandag daarin slaag om die staat te oorreed om klagtes…
AfriForum se Helderbergkom-tak het 350 kg koekmeel op 8 Julie 2020 geskenk aan Ons Plek, Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapsentrum in die Strand….
Lede van AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Julie 2020 vinnig gereageer nadat hulle ’n noodroep van ’n huis wat…
AfriForum het op 6 Julie 2020 hulp verleen aan Wonderland Kleuterskool in Kriel nadat dié skool die organisasie genader het en ’n…
Die AfriForum-takke in Lydenburg en Witrivier het die afgelope tyd verskeie skole ondersteun met hulppakket- en termometerskenkings sodat dié skole…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 6 Julie 2020 in samewerking met AfriForum Onderwys skolehulppakkette aan Wonderland Kleuterskool en Oppieplaas Kleuter Akademie…
Die AfriForum-tak in Germiston het op 8 Julie 2020 beskermende toerusting aan die Kowa Pienaar-tehuis vir bejaardes geskenk nadat dié tehuis die…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 8 Julie 2020 beskuit en koeksisters aan drie plaaslike ouetehuise geskenk wat tydens die tehuise se daaglikse…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing