|

Sersant skryf boek oor slagoffers van plaasmoorde en skenk geld

  “Agter Dewald staan ’n figuur heeltemal geklee in swart. Die gesig is versteek agter ’n swart balaklawa wat net die oë sigbaar laat. Instinktief begin Yolandi retireer. “Altus!” Haar mond roep vanself na haar man, haar stem gevul met paniek….” Só lui ’n uittreksel uit die boek Afvlerkvoëls deur AnnMaree Barry, ’n sersant verbonde…

|

AfriForum Trauma word by die dag sterker

“Trauma bly trauma, hetsy jy deur geweldsmisdaad, natuurrampe of afknouery geraak word.” Só meen Nantes Kelder, hoof en berader van die burgerregte-organisasie AfriForum se trauma-eenheid. Dié eenheid is in 2015 op die been gebring en fokus onder meer op slagofferondersteuning soos hulp met die aflê van verklarings en die voorbereiding en bystand van slagoffers tydens…

End of content

End of content