Ná wegholsukses is Die Kaplyn se speelvak tot 4 Junie verleng
|

Ná wegholsukses is Die Kaplyn se speelvak tot 4 Junie verleng

Die musiekblyspel Die Kaplyn, wat aanvanklik net vanaf 26 April tot 21 Mei by die AfriForum Teater opgevoer sou word, se speelvak is nou tot 4 Junie verleng. Dit volg ná die wegholsukses van die eerste speelvak se kaartjieverkope. Die Kaplyn is ’n aangrypende verhaal van die gebeure tydens die Grensoorlog in die 1980’s. Die produksie…

Nominasies vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel stroom in
|

Nominasies vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel stroom in

Op 27 Maart het teaterliefhebbers Wêreldteaterdag gevier. Dié dag is op ’n hoogtepunt afgesluit toe die Naledi-teatertoekennings vir 2022 bekend gemaak is. Nominasie vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel was oorheersend met tien nominasies in verskeie kategorieë. Die Gelofte is in 2022 by AfriForum Teater aangebied oor ’n speelvak van ses weke. Dié musiekblyspel is ’n…

AfriForum Teater vier Wêreldteaterdag
| |

AfriForum Teater vier Wêreldteaterdag

Op 27 Maart vier AfriForum Teater soos vele ander teaterliefhebbers Wêreldteaterdag. Dié dag is in 1961 deur die Internasionale Teaterinstituut (ITI) geïnisieer en sedertdien word dit reg oor die wêreld gevier. Teaters wil op hierdie dag die belang van teaters as ’n kunsvorm onder die aandag van instansies, individue en die regering bring. Teaters voeg…

DIE KAPLYN – ’N NUWE MUSIEKBLYSPEL OP AFRIFORUM TEATER SE PLANKE
|

DIE KAPLYN – ’N NUWE MUSIEKBLYSPEL OP AFRIFORUM TEATER SE PLANKE

AfriForum Teater verwelkom binnekort nog ’n nuwe musiekblyspel: Die Kaplyn. Die Kaplyn is ’n AfriForum-produksie wat in samewerking met Inhoud Huis Musiek aangebied word. Die rolverdeling spog met bekende name in die musiek- en teaterbedryf soos Johan Vorster, Ilan van Staden en Jackie Lulu. Die verhaal en konsep is deur Johan Vorster geskryf en volg op die…

Die Gelofte: ’n Musiekblyspel kry nog ’n speelvak ná kaartjies weer uitverkoop
|

Die Gelofte: ’n Musiekblyspel kry nog ’n speelvak ná kaartjies weer uitverkoop

Die Gelofte: ’n Musiekblyspel gaan van 3 tot 25 September vir ’n derde speelvak by die AfriForum Teater opgevoer word. Dit volg nadat kaartjies vir die tweede speelvak, wat op 19 Junie geëindig het, uitverkoop het en daar steeds ’n groot aanvraag vir kaartjies bestaan. Kaartjieverkope vir die nuwe speelvak het pas op die AfriForum…

Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon
|

Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon

In samehang met Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriForum Sakenetwerk innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings. Dié toekenningsgeleentheid is op 23 Februarie 2022 in die AfriForum Teater gehou en ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met die taal om te gaan, word beloon….

End of content

End of content