AfriForum stig buurtwag in Vredendal
|

AfriForum stig buurtwag in Vredendal

AfriForum het op 28 Augustus ’n buurtwag in Vredendal gestig. Dié buurtwag is die organisasie se negende veiligheidstruktuur wat in die Matzikama-distrik op die been gebring is. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word, word 30 gedragskodes benodig. Die bestuur bestaan uit die volgende lede: Martin Nelson (voorsitter), Andél Louw (sekretaris) en Pieter Johan Louw (koördineerder). Ander…

AfriForum versoek munisipaliteit om onwettige smousery te stop  
| |

AfriForum versoek munisipaliteit om onwettige smousery te stop  

AfriForum se Langenhovenpark-tak het op 24 Augustus 2020 ’n brief aan die Mangaung Metro gestuur waarin hulle versoek word om onwettige smousery in dié dorp stop te sit. Dié brief volg ná AfriForum talle klagtes van inwoners ontvang het oor onwettige stalletjies waar smouse onder meer meubels en hout verkoop waarvoor hulle nie wettige permitte…

End of content

End of content