|

SA soldate met AfriForum Springbok Vasbyt vereer

Hardlopers en stappers van regoor die land het die naweek byeengekom om kragte te meetby die AfriForum Springbok Vasbyt-wedloop wat deur AfriForum en die Voortrekkermonument Atletiekklub aangebied is. Dié unieke wedloop word sedert 2006 aangebied en herdenk elke jaar ʼn spesifieke slag waar die Suid-Afrikaanse weermag betrokke was met die doel om Suid-Afrikaners wat regoor…

End of content

End of content