Nuwe Phalaborwa-buurtwag behaal reeds verskeie suksesse
|

Nuwe Phalaborwa-buurtwag behaal reeds verskeie suksesse

  AfriForum se landwye netwerk van meer as 130 buurtwagte word by die dag groter en sterker. Die burgerregte-organisasie se Phalaborwa-buurtwag is skaars ’n maand oud en het reeds aktief gehelp om misdaad in hul omgewing te bekamp. Die buurtwag is in Junie gestig nadat die gemeenskap ’n behoefte uitgespreek het om hulself te organiseer en…

End of content

End of content