|

Wreedste jaar nog vir boere en hul werkers

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum en die TLU SA het vandag die jongste statistieke vir plaasaanvalle en-moorde in Suid-Afrika bekendgestel. Volgens die organisasies was verlede jaar die wreedste jaar nóg vir Suid-Afrikaanse boere en plaaswerkers. Die meeste plaasaanvalle sedert 1990 is in 2015 aangeteken. Die afgelope jaar se syfers is verwerk en geverifieer in…

End of content

End of content