|

AfriForum Jeug groei met plaaslike jeug-takke

Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugstrukture is aktief besig om selfstandigheid onder jong Afrikaners te bevorder en die realiteite in Suid-Afrika te beïnvloed deur hul jeugstrukture uit te brei na plaaslike AfriForum-takke regoor die land. AfriForum Jeug het oorspronklik op universiteitskampusse ontstaan om veldtogte te dryf en aktief vir jongmense se burgerregte standpunt in te neem…

|

Universiteitsbesture moet oor deelname aan Sêr besluit ná herrie by UV

AfriForum Jeug Kovsies het vandeesmaand ingegryp en ʼn meningspeiling gedoen oor studente se gevoel oor die universiteit se deelname aan die jaarlikse nasionale ATKV-sêrkompetisie (sêr), nadat die voorsitter van die studenteraad (SR) by Kovsies, Lindokuhle Ntuli, in ʼn onlangse gespreksessie gesê het die SR het besluit om sy bande met die ATKV te verbreek. “Die…

|

Groepe hoop omstrede Jansen se opvolger erken Afrikaans

In tye waar die toekomstige aard van die universiteitswese beide plaaslik en internasionaal heroorweeg word, het universiteite sterk leiersfigure nodig wat akademiese vryheid en uitnemende opvoedingsbeginsels, soos die bevordering van moedertaalonderrig, sal bevorder sonder om polities of ideologies gedienstig te probeer wees. Só het Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, vandag gereageer nadat die…

|

AfriForum Jeug gee Afrikaans ’n hupstoot met nuwe beurskompetisie

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vandeesweek ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R20 000 kan wen. Dié beurse sal onderskeidelik aan Afrikaanse studente van die Universiteit van Pretoria, Noordwes-Universiteit in Potchefstroom, die…

|

Landboustudente ontstig oor wegdoen met Afrikaans

Die Afrikaanse studente by die Elsenburg-landboukollege buite Stellenbosch is woedend nadat die kollege gister begin het om onderrig net in Engels aan te bied, terwyl ’n 50/50-taalbeleid vroeër aanvaar is. Daar is met die eensydige gebruik van Engels begin nadat 14 swart studente eergister kapsie teen onderrig in Afrikaans gemaak het. Hulle het onwettig betoog,…

|

Plakkate op kampusse wys Afrikaanse studente op hul regte

AfriForum Jeug het vandeesweek verskillende plakkate op die kampusse van die Puk, Tukkies, Kovsies en Maties opgesit om Afrikaanse studente oor brandende kwessies in te lig. Eduan Dupper, ondervoorsitter van AfriForum Jeug, het gesê die doel van die projek is om groter bewustheid onder studente te skep oor sake wat hulle direk raak en teen…

|

Staan vir AfriForum Jeug in die volgende Tuks VSR-verkiesing

Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Die verteenwoordigende studenteraad is die hoogste studente-leierskapstruktuur van die Universiteit van Pretoria. “Jy beskerm ander studente se belange op kampus en is deel van iets groter wat ’n werklike impak op studente se lewens het as jy deel hiervan is,” verduidelik Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug.

|

Staan vir AfriForum Jeug in die volgende Tuks VSR-verkiesing

Deur Jhua-nine Wyrley-Birch Die verteenwoordigende studenteraad is die hoogste studente-leierskapstruktuur van die Universiteit van Pretoria. “Jy beskerm ander studente se belange op kampus en is deel van iets groter wat ’n werklike impak op studente se lewens het as jy deel hiervan is,” verduidelik Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug.

End of content

End of content