|

AfriForum Jeug kondig Kovsie-beurswenner aan

Christine Diedericks, ʼn BA-student aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), is vandag aangewys as die tweede wenner in die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vanjaar ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R20 000 kan wen….

|

Só lyk Maties se studenteraad-kandidate

AfriForum Jeug wil alle Maties-studente aanmoedig om vanjaar te stem vir die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by die Universiteit van Stellenbosch. Volgens die burgerregte-organisasie se jeugvleuel is dit van kritiese belang dat studente vanjaar hul stemme moet laat hoor, nadat meer as R450 miljoen se skade verlede jaar deur faksiegroepe op universiteitskampusse landwyd aangerig is. Volgens…

|

SR-verkiesings vanjaar belangriker as ooit

AfriForum Jeug wil alle universiteitstudente aanmoedig om vanjaar te stem vir die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van die Vrystaat (UV), die Universiteit van Stellenbosch (US), asook die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU-Pukke). Volgens die burgerregte-organisasie se jeugvleuel is dit van kritiese belang dat studente vanjaar hul stemme moet…

|

AfriForum Jeug kondig eerste wenner van beurskompetisie by US aan

  Annamari Booysens, ʼn onderwysstudent aan die Universiteit van Stellenbosch (US), is vandag aangewys as die eerste wenner van die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vanjaar ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R 20 000 kan…

|

AfriForum-internskap bemagtig studente

Die AfriForum-internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke is vandag suksesvol afgesluit. Die program het 25 studente die afgelope twee weke die geleentheid gegee om aan die verskillende bedrywighede, veldtogte en aktiwiteite van dié burgerregte-organisasie blootgestel te word. Die program is vir die eerste keer in 2014 aangebied en het ten doel om die jeug…

|

Eise vir gratis onderrig onrealisties – AfriForum Jeug

Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugvleuel meen versoeke deur groepe soos Students for Law and Social Justice (SLSJ) dat ryk studente arm studente se studies moet subsidieer is verregaande. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum Jeug koördineerder, is dit onrealisties om van belastingbetalers te verwag om nog verder tot ander mense se universiteitsgelde by te dra nadat universiteite…

|

Afrikaanse studente uitgenooi na De Goede Hoop-besoekersdag

AfriForum se De Goede Hoop-koshuis wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak, bied op 30 Julie ʼn besoekersdag aan vir alle Afrikaanse studente wat belangstel om dié koshuis hul tuiste tydens hul universiteitsloopbaan te maak. Die koshuis het ten doel om ʼn inklusiewe tuiste vir enige Afrikaanssprekende Tukkie-student te wees…

|

AfriForum internskapstudente woeker in hul eerste week

Studente wat vanjaar deel van die burgerregtewaghond AfriForum se internskapprogram is, het vandeesweek gewoeker en aan verskeie landswye selfdoen- en protesaksies deelgeneem. Dié internskapprogram is vir die eerste keer in 2014 gehou en het ten doel om die jeug te verryk deur studente aan die verskillende bedrywighede van dié burgerregte-organisasie blootstel. Tydens die eerste week…

|

AfriForum internskap vir 2016 skop amptelik af

Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke het vandeesweek amptelik afgeskop. Volgens Marike van As, woordvoerder van AfriForum Jeug Kovsies, het die internskap ten doel om ʼn verrykende ervaring te wees wat studente blootstel aan die verskillende bedrywighede van dié burgerregte-organisasie. “Ons wil jongmense met die nodige vaardighede toerus om ʼn…

End of content

End of content