|

AfriForum internskap inspireer studente om verskil te maak

Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ʼn internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke aangebied. Dié program het 14 studente van verskillende universiteite die geleentheid gegee om aan die verskillende bedrywighede, veldtogte en aktiwiteite van dié burgerregte-organisasie blootgestel te word. Die program is vir die eerste keer in 2014 aangebied en tydens vanjaar se internskap het…

|

De Goede Hoop bring jool terug Tuks toe

Studente van AfriForum Jeug Tukkies, De Goede Hoop-koshuis en die ambagskollege Sol-Tech het vanjaar hul eie jooloptog gehad om geld vir liefdadigheid in te samel nadat die Universiteit van Pretoria (UP) vroeër aangekondig het dat dié jare-oue tradisie vanjaar in ʼn ander formaat aangebied sou word. Volgens Rikus Delport, woordvoerder van die UP, word die…

|

Studente toer deur Kalahari op Rebelspoor saam met AfriForum Jeug

Lede van AfriForum Jeug het verlede week van Olifantshoek na Orania getoer tydens dié jeugvleuel se jaarlikse nasionale leierskapsontwikkelingstoer. Sowat twintig studente van verskeie AfriForum Jeug-universiteitstakke, wat NWU-Pukke, Tukkies, Kovsies asook Maties insluit, het die toer meegemaak. Dr. Louis Bothma, skrywer van Bloemfontein, het hulle na verskeie slagvelde en besienswaardighede geneem wat in Rebelspoor ter…

|

AfriForum Jeug: transformasie kan lei tot nikswerdgrade

AfriForum Jeug het vandag in aanloop tot vanjaar se studenteraadverkiesing (SR) nikswerdgrade uitgedeel by die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofingang. Dié protesaksie vorm deel van AfriForum Jeug se veldtog om studente bewus te maak van dié universiteit se dalende statuur as tersiêre instelling. Volgens die jeugvleuel is dié daling beduidend van die effek wat…

|

AfriForum Jeug kondig Tuks-studiebeurswenner aan

Carmi Joubert, ʼn eerstejaar- Bcom (Rek)-student aan die Universiteit van Pretoria, is vandeesweek aangewys as die finale wenner van die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vanjaar ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R20 000 kan…

|

AfriForum Jeug gryp in om SR-lid by Tukkies te skors

Luvuyo Menziwa, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria (UP), is geskors uit die universiteit se studenteraad (VSR) nadat hy in ʼn inskrywing op Facebook gesê het dat hy wit mense met ’n AK-47 of ’n bazooka wil doodmaak. Die skorsing volg nadat AfriForum Jeug se Tuks-tak vandag ʼn protesaksie op die kampus gehou het…

|

AfriForum Jeug Tuks ploeg terug in gemeenskap

Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) se Susan Strijdom-tehuis vir verswakte bejaardes in Colbyn, Pretoria, is ’n groentetuin ryker nadat die AfriForum Jeug-tak op die Tuks-kampus in samewerking met die Tuks Psyche-vereniging Saterdag ʼn groentetuin met besproeiing by dié tehuis aangelê het. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum Jeug se koördineerder vir die Tuks-kampus, het AfriForum Jeug besluit om…

Maties SR-verkiesing: AfriForum Jeug bring dringende hofaansoek
|

Maties SR-verkiesing: AfriForum Jeug bring dringende hofaansoek

AfriForum Jeug beplan om vandeesweek ʼn dringende hofaansoek teen die Universiteit van Stellenbosch (US) te bring nadat die studenteraadsverkiesing vroeër uitgestel is toe die studentehof sewe AfriForum Jeug-kandidate se kandidatuur opgeskort het. Die opskorting het gevolg nadat studente wat na bewering by Open Stellenbosch (OS) en die ANC Jeugliga betrokke is, ’n klag teen AfriForum…

Puk slaan studiebeurs los
|

Puk slaan studiebeurs los

Alexa Kellner, ʼn tweedejaar- Bcom (Rek)-student aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom kampus, is gister aangewys as die derde wenner van AfriForum Jeug se studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vanjaar ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R20 000…

|

AfriForum Jeug kry wind van voor by Maties

AfriForum Jeug meen die Universiteit van Stellenbosch (US) is daarop uit om sy kandidate in die SR-verkiesing te teiken nadat hulle vandag aangekla is vir die verbreking van verskeie SR-verkiesingsregulasies. Luidens die klag het AfriForum Jeug ʼn onwettige verkiesingsveldtog gedryf deur onder meer ʼn beurskompetisie aan te bied en plakkate op te sit wat volgens…

End of content

End of content