AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie
|

AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie

AfriForum Jeug dring daarop aan dat alle kontakklasse by openbare universiteite hervat word. Dié organisasie is sedert April vanjaar in kontak met al 25 openbare universiteite om vas te stel wat hulle aangepaste beleid oor kampus-gebaseerde onderrig is aangesien talle universiteite dit tydens die Covid-19-pandemie met aanlyn onderrig vervang het. AfriForum Jeug is verheug deur…

AfriForum Jeug se Bo-Karoo-tak hou massapatrollie
| |

AfriForum Jeug se Bo-Karoo-tak hou massapatrollie

Die AfriForum Jeug-tak in die Bo-Karoo het in samewerking met die Orania Veiligheidsdienste (OVD) en gemeenskapslede ’n massapatrollie op 8 April 2022 in die omgewing van Orania uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 05:00 die volgende oggend voortgeduur. Twintig patrolleerders het aan die patrollie deelgeneem en altesaam 300 km in…

AfriForum-takke leer meer oor gemeenskapsveiligheid
| |

AfriForum-takke leer meer oor gemeenskapsveiligheid

Die AfriForum-tak in George het op 26 Februarie ’n gesellige byeenkoms gehou waartydens opleiding aangebied en ’n hommeltuigdemonstrasie gedoen is. Die geleentheid is by Oppie Plaas Venue gehou en het hoofsaaklik op gemeenskapsveiligheid en die jeug gefokus. Enigiemand kon die funksie bywoon. Daar was ongeveer 60 gaste, terwyl lede van nabygeleë AfriForum-takke ook verteenwoordig was….

AfriForum Jeug eis opskorting van rassebeleid by SAIPR
|

AfriForum Jeug eis opskorting van rassebeleid by SAIPR

AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR) gerig waarin die jeugorganisasie eis dat dié instituut sy rassebeleid opskort. In ’n jaar waarin COVID-19 soveel ekonomiese skade aangerig het, wil instansies soos die SAIPR ook nou nog mense op grond van ras by sy Project Achiever-program uitsluit. Die doel…

Die AfriForum Jeug-tak in Christiana verras bejaardes
| |

Die AfriForum Jeug-tak in Christiana verras bejaardes

Die AfriForum-tak in Christiana se jeugvleuel het op 2 September bejaardes van die SAVF Edith Smith-tehuis verras met gevulde pannekoeke. Dié jeugvleuel is ook vanaf 1 September aktief en hul het sommer onmiddellik aan die werk gespring met hul eerste goedvoelprojek. Die gevulde pannekoeke was die perfekte verversing op ’n koue dag. Shanique Jacobs, verteenwoordiger…

Die universiteit van die Vrystaat se MT Steyn oomblik
|

Die universiteit van die Vrystaat se MT Steyn oomblik

Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld van Oudpres. Marthinus Theunis Steyn sonder omhaal soos diewe in die nag verwyder. Dié standbeeld was glo vir sommige mense aanstootlik en het hulle onwelkom laat voel. Hierdie soort gebeure skyn ’n patroon te wees wat…

Die Universiteit van die Vrystaat se MT Steyn-oomblik
|

Die Universiteit van die Vrystaat se MT Steyn-oomblik

Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters   Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld van Oudpres. Marthinus Theunis Steyn sonder omhaal soos diewe in die nag verwyder. Dié standbeeld was glo vir sommige mense aanstootlik en het hulle onwelkom laat voel. Hierdie soort gebeure skyn ’n patroon te wees…

AfriForum se Moot-takke skenk skolehulppakkette aan skole
|

AfriForum se Moot-takke skenk skolehulppakkette aan skole

AfriForum se Moot-, Oos-Moot- en Wes-Moot-tak het sewe skolehulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is aan die volgende skole geskenk: Hoërskool Wonderboom,…

AfriForum se Brits-tak verskaf skolehulppakkette
|

AfriForum se Brits-tak verskaf skolehulppakkette

Die AfriForum-tak in Brits het skolehulppakkette aan vier skole in die Brits-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Laerskool De Kroon, Hoërskool Brits, Laerskool Sonop, asook Laerskool Pansdrif het dié pakkette ontvang om hulle te help om gereed te wees om te heropen….

|

AfriForum versprei honderde gratis Covid-19-hulppakkette aan skole landwyd

  “Niemand het verlede jaar September, toe ons begrotings moes opstel, hierdie pandemie sien kom nie. Skole én ouers kry swaar, so elke bietjie hulp wat ons kry maak ’n groot verskil,” sê Buckie King, adjunkhoof van Hoërskool Kempton Park. AfriForum Onderwys, AfriForum Jeug en AfriForum se gemeenskapstrukture het vandeesweek deur hul skolehulppakkette meer as…

End of content

End of content