Witrivier-buurtwag ontvang nuwe tweerigtingradio’s
| |

Witrivier-buurtwag ontvang nuwe tweerigtingradio’s

Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het die afgelope week vyf nuwe tweerigtingradio’s ontvang. Dié radio’s sal gebruik word om kommunikasie tussen buurtwaglede te verbeter. Dit vergemaklik ook die loods van veiligheidsoperasies in die dorp. Swak sein en ontoeganklike terrein maak dit vir buurtwaglede moeilik om tydens patrollering met ander buurtwaglede te kommunikeer, daarom  is daar besluit…

AfriForum stig buurtwag in Ermelo
| |

AfriForum stig buurtwag in Ermelo

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n nuwe buurtwag in Ermelo gestig. Die buurtwagbestuur bestaan uit Heinrich Jansen van Rensburg (voorsitter) en Frikkie du Plessis (koördineerder). Ander AfriForum-buurtwagte in die nabye omgewing sluit die Standerton-buurtwag, wat al verskeie suksesse behaal het, in. “Dié buurtwag vorm deel van ons takstruktuur en het ten doel om die…

AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes aan te keer
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes aan te keer

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 14 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes in twee voertuie aan te keer nadat die Charl Cilliers-plaaswag inligting ontvang het die CNA op die dorp beroof is. Plaaswaglede het by sleutelpunte gestaan en die voertuie begin volg nadat dit opgemerk is. Die lede het ná ’n jaagtog een van die verdagtes…

End of content

End of content