Bloemfontein-takke versterk radionetwerk met provinsiale mediese nooddienste
| |

Bloemfontein-takke versterk radionetwerk met provinsiale mediese nooddienste

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 22 April ’n tweerigtingradiostelsel aan die provinsiale mediese nooddienste in die Vrystaat oorhandig. Dit sal help met goeie kommunikasie tussen verskeie nooddieste tydens ongelukke of ernstige voorvalle. AfriForum se beheerkamer in Bloemfontein lewer ’n diens aan die gemeenskap in samewerking met VR Security, AfriForum 911 se mediese-reaksievoertuig en die…

|

AfriForum se Marble Hall-buurtwag bied bystand op plaasaanval-toneel

Lede van AfriForum se veiligheidstrukture het Maandagaand blitsvinnig gereageer en bystand gelewer nadat ’n boer, Harm Bonnema (71), vier keer deur drie aanvallers op sy plaas naby Marble Hall geskiet is. Bonnema is Maandag kort ná 19:00 uit na sy bakkie op die plaaswerf om ’n sleutel te gaan haal toe drie aanvallers op hom…

|

AfriForum verleen hulp aan passasiers van brandende vliegtuig

Die AfriForum-tak in Bethlehem het Woensdagoggend hulp verleen aan twee passasiers van ’n ligte vliegtuig nadat dit met ’n harde slag op ’n oop stuk veld naby Bethlehem neergestort en aan die brand geslaan het. Die passasiers, Andrew Goodenham (24) en John Jacobs (53), kon daarin slaag om die uit die vliegtuig te rol. Beide…

|

AfriForum 911 bied nou gratis selfoonpaniekknoppie vir lede

Gemeenskappe het nou nóg ’n manier om hul veiligheid in hul eie hande te neem. Die burgerregte-waghond AfriForum se bestaande 911-nooddienste, wat hulle reeds etlike jare gratis aan AfriForum-lede bied, het nou uitgebrei om ook ʼn gratis selfoonpaniekknoppie in te sluit. Waar lede tot dusver telefonies hulp tydens noodgevalle by AfriForum 911 moes vra, kan…

End of content

End of content