|

Eerste Afrikaanse selfoondiens ter wêreld bekend gestel

AfriFoon, die eerste selfoondiens in die wêreld wat alle bemarking, korrespondensie, kontrakte, verkoopaksies en dienslewering slegs in Afrikaans aanbied, is gister tydens ʼn spoggeleentheid in Centurion bekend gestel. Dié selfoondiens is op die been gebring om Afrikaans in die telekommunikasiespeelveld te bevorder en ’n belangrike bydrae te lewer tot die uitbou van Afrikaans in die…

|

AfriFoon: Eerste van sy soort ter wêreld

Die selfoondiens AfriFoon is die eerste selfoondiens in die wêreld wat alle bemarking, korrespondensie, kontrakte, verkoopaksies en dienslewering slegs in Afrikaans aanbied. Dié selfoondiens is op die been gebring om Afrikaans in die telekommunikasiespeelveld te bevorder en ’n belangrike bydrae te lewer tot die uitbou van Afrikaans in die tegnologiesektor. Waardetoegevoegde diensverskaffers en vennote het…

End of content

End of content