|

Affies maak skoonskip by Dink of Sink-skoledebat 2019

Na vier streeksuitdunne het die Afrikaanse Hoër Seunskool (AHS) en Afrikaanse Hoër Meisieskool (AHMP) koning gekraai by vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie. Die manne van AHS het as die seniorwenners weggestap, terwyl die dames van AHMP as die juniorwenners bekroon is. AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Die Burger en Groot Ontbyt, het vanjaar dié debatvoering vir…

AfriForum-veldtog moedig skoliere aan om hoog te mik
|

AfriForum-veldtog moedig skoliere aan om hoog te mik

Hoërskoolleerlinge in Pretoria het die nuwe skooljaar op ’n soet noot begin. Die burgerregte-organisasie AfriForum het vroeg vanoggend lekkergoed aan leerlinge en ouers van die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria (AHS), Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) en die Hoërskool Menlopark uitgedeel met die boodskap #MikHoog. “Die lekkergoed is presies wat ek vanoggend nodig het,” het ’n…

|

Affies en AfriForum gaan groen in boomplantmaand

Leerlinge by die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Gr.8-leerlinge aan dié skool het vandag elkeen ingespring en as deel van AfriForum se nasionale boomplantmaand ʼn Vaderlandswilg (Combretum erythrophyllum) voor hul koshuis geplant. “Dit is vir ons ʼn groot voorreg om waar ook al ons kan,…

End of content

End of content